Op Reis In Die Bybel - Inleiding

Feb 15, 2026    Dr. Ernrich Basson

In Deel 1: Die Bybel is 'n versameling van 66 God-geïnspireerde boeke is, wat die verhaal van God se openbaring en interaksie met die mensdom oorvertel. Die sentrale tema is God se verlossingsplan wat ontvou deur die Ou Testament se voorsiening en die Nuwe Testament se openbaring van Jesus Christus as die Alfa en die Omega. Deel 1 bied 'n oorsig van die agt hoofafdelings van die Bybel, wat die grondslag, die koms, en die uiteindelike voleinding in Christus beskryf.