Op Reis In Die Bybel Deel 7 - Matteus
Apr 12, 2026 • Past. Michelle Kotze
Hierdie kursus verken die Evangelie van Matteus as die verhaal van Jesus Christus, die Messiaanse Koning wat die Skrif vervul en die Koninkryk van die hemele openbaar. Deur sy leringe, wonderwerke, kruisdood en opstanding word gelowiges geroep tot dissipelskap, gehoorsaamheid en sending in die lig van die Groot Opdrag.
