Op Reis In Die Bybel Deel 4 - Levitikus
Mar 8, 2026 • Dr. Ernrich Basson, Past. Michelle Kotze
Hierdie week kyk ons na die boek van Levitikus, met die klem op die Christologiese vervulling daarvan. Dit verduidelik hoe die vyf offers en die sewe feeste van Levitikus 23 vooruitwys na Jesus Christus as die volmaakte Offer en die Groot Hoëpriester, wat volkome versoening en heiligmaking bewerkstellig.
