Op Reis In Die Bybel Deel 11 - Handelinge
May 10, 2026 • Past. Michelle Kotze
Die boek Handelinge wys hoe die werk van Christus ná sy opstanding voortgaan deur die krag van die Heilige Gees in die lewe van die kerk.