Op Reis In Die Bybel Deel 9 - Lukas
Apr 26, 2026 • Past. Saaiman Vorster
Ons kyk na die Evangelie van Lukas, wat Jesus voorstel as die Seun van die Mens wat gekom het om verlore mense te soek en te red. Dit fokus op God se genade en barmhartigheid, die sorg vir armes en kwesbares, en beklemtoon dat Jesus die Universele Verlosser vir alle mense is.
