Op Reis In Die Bybel Deel 8 - Markus

Apr 19, 2026    Past. David Ras

Die Evangelie van Markus wys Jesus as die kragtige Seun van God wat deur dade en wonders sy gesag openbaar.