Op Reis In Die Bybel Deel 6 - Deuteronomium

Mar 22, 2026    Past. Saaiman Vorster, Juwan Jordaan

Deuteronomium fokus op Moses se laaste toesprake aan Israel en die hernuwing van God se verbond met sy volk. Ons ondersoek die belangrikheid van gehoorsaamheid, die wet en die oproep tot ‘n lewe van toewyding aan God. Deur hierdie studie sal jy ‘n dieper begrip kry van hoe Deuteronomium vandag nog relevant is