Van Vreemdeling Tot Volgeling - Dag 35 Deur Die Kruis Word N Nuwe Gehoorsaamheid In Mens Gevorm

Mar 29, 2026

Van Vreemdeling Tot Volgeling - Dag 35 Deur Die Kruis Word N Nuwe Gehoorsaamheid In Mens Gevorm

Die kruis breek harde harte oop en maak ’n mens se wil gewillig. Dit verander nie net jou gedrag nie, maar jou innerlike ingesteldheid.