Van Vreemdeling Tot Volgeling - Dag 38 'n Einde Is Die Begin

Apr 1, 2026

Van Vreemdeling Tot Volgeling - Dag 38 N Einde Is Die Begin


“Ons weet mos dat daardie sondige mens wat ons eenmaal was, kant en klaar saam met Jesus gekruisig is... Ons wat saam met Christus gesterf het, glo dat ons saam met Hom sal leef” (Romeine 6:6; 8, DB).