Van Vreemdeling Tot Volgeling - Dag 28 Die Kruis Verbind Jou Aan God Se Roeping
Mar 22, 2026
Van Vreemdeling Tot Volgeling - Dag 28 Die Kruis Verbind Jou Aan God Se Roeping
“Toe roep Jesus sy dissipels en die skare na Hom toe en sê vir hulle: “As julle my volgelinge wil wees, moet julle julle eie ek prysgee, julle kruis opneem en agter My aan kom” (Markus 8:34, NLV).