Van Vreemdeling Tot Volgeling - Dag 33 Die Kruis Verander Jou Waardes En Drome
Mar 27, 2026
Van Vreemdeling Tot Volgeling - Dag 33 Die Kruis Verander Jou Waardes En Drome
Die kruis maak jou drome nie kleiner nie, dit maak hulle heilig. God vat jou planne, skud hulle ‘n bietjie deurmekaar, en wys jou wat regtig saak maak.