Kleingroepreeks - Wannneer Worsteling Seën Bring: Inleiding

Jul 18, 2025    Past. Kotie Potgieter

Kleingroepreeks - Wannneer Worsteling Seën Bring: Inleiding

Ons worstel almal. Met vrees. Met mislukking. Met identiteit. Met God.

In Genesis 32 het Jakob homself op 'n breekpunt bevind - alleen, bang en op die punt om die gevolge van sy verlede in die gesig te staar.