Afrikaans Erediens: Hardloop Om Te Wen
Jan 4, 2026 • Dr. Ernrich Basson
God roep jou nie om 2026 bloot te oorleef nie, maar om dit doelgerig en oorwinnend in te neem. Die lewe is nie toevallig nie; dit is ’n wedloop waarin elkeen van ons reeds op die baan is. Die vraag is dus nie óf jy hardloop nie, maar hoe jy hardloop—want dit bepaal of jy die jaar gaan wen of nie.
