Geseënde Woorde - Deel 2
Jul 5, 2026 • Dr. Ernrich Basson
Afrikaans Erediens: Geseënde Woorde - Deel 2
Ware geluk word nie gemeet aan 'n sorgelose lewe nie, maar aan God se belofte om ons te dra en te troos wanneer ons deur tye van hartseer gaan. Hierdie boodskap beklemtoon dat God elke traan raaksien en ons in ons gebrokenheid ontmoet met die versekering van Sy liefde en teenwoordigheid
