God is vrygewig, en Hy roep ons om ook so te wees. Wat ons doen met wat God vir ons gegee het, wys vir die wêreld waar ons harte is en help om die evangelie te verkondig. Ons wil God verheerlik in elke deel van ons lewens, insluitend hoe ons ons geld bestuur.