Doop

Doop Registrasievorm

Die doop is ‘n belangrike stap van geloof waartydens jy jouself in gehoorsaamheid vereenselwig met die dood en opstanding van Jesus Christus.

Neem asseblief kennis van die doopgesprek op die Donderdag voor die doop om 18:00.